Evelyn Waugh: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Morne (besprekings | bydraes)
No edit summary
k Wêreldspektrum-skakel, replaced: * Wêreldspektrum, 1982 → * Wêreldspektrum, 1982 using AWB

(6 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:

[[Lêer:Evelynwaugh.jpeg|200px]]

[[Lêer:Evelynwaugh.jpeg|200px]]
'''Evelyn Waugh'''

'''Evelyn Waugh'''
'''Engelse skrywer en joernalis'''

'''Engelse skrywer en joernalis'''

'''Gebore'''

'''Gebore'''

[[28 Oktober]] [[1903]]

[[28 Oktober]] [[1903]]

in [[Londen]], [[Engeland]],
[[Verenigde Koninkryk]]
in [[Londen]], [[Engeland]],
[[Verenigde Koninkryk]]

'''Oorlede'''

'''Oorlede'''

[[10 April]] [[1966]]

[[10 April]] [[1966]]

Combe Florey, [[Somerset]], [[Verenigde Koninkryk]]
Combe Florey, [[Somerset]], [[Verenigde Koninkryk]]

'''Literêre genres'''

'''Literêre genres'''

Romans, biografieë, kortverhale, reisverhale, outobiografiese werke, satires

Romans, biografieë, kortverhale, reisverhale, outobiografiese werke, satires

'''Bekende werke'''

'''Bekende werke'''

''Decline and Fall'' (1928)

''Decline and Fall'' (1928)

''A Handful of Dust'' (1934)

''A Handful of Dust'' (1934)

Lyn 28: Lyn 31:
''Sword of Honour'' (1952-1961)
''Sword of Honour'' (1952-1961)

'''Arthur Evelyn St. John Waugh''' ([ˈɑrθər ˈiːvlɪn ˈsɪndʒən wɔː]; * [[28 Oktober]] [[1903]], † [[10 April]] [[1966]]), algemeen bekend as '''Evelyn Waugh''', was 'n [[Engeland|Engelse]] roman-, biografie- en reisverhaalskrywer wat hom ook as joernalis en resensent bekwaam het. Sy bekendste werke sluit die vroeë satires ''Decline and Fall'' (1928) en ''A Handful of Dust'' (1934), die roman ''Brideshead Revisited'' (1945) en ''Sword of Honour'' (1952-1961), 'n trilogie wat tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] afspeel, in.
'''Arthur Evelyn St. John Waugh''' ([ˈɑrθər ˈiːvlɪn ˈsɪndʒən wɔː]; * [[28 Oktober]] [[1903]], † [[10 April]] [[1966]]), algemeen bekend as '''Evelyn Waugh''', was 'n [[Engeland|Engelse]] roman-, biografie- en reisverhaalskrywer wat hom ook as joernalis en resensent bekwaam het. Evelyn Waugh is een van die bekendste 20e-eeuse skrywers van satiriese romans.

Baie van sy werke bevat skerp kommentaar op die waardes en gewoontes van die rykes. Soos die meeste goeie satiriese werke, het Waugh sʼn 'n moraliserende motief; in sy geval die [[Katolisisme]], wat na [[1930]] ʼn steeds belangriker tema in sy werk geword het. Hy het aan [[Hertford Kollege, Oxford|Hertford College]], [[Oxford]], gestudeer en was een van die "bright young things", 'n groep ryk, ligsinnige jongmense, wat hy later ongenadiglik skerp in sy romans ontleed het.
As skrywer word Evelyn Waugh as een van die beduidendste prosastiliste van die 20ste-eeuse Engelse literatuur beskou.

Hy het in die dertigerjare wyd gereis, onder meer as korrespondent van ''The Daily Express'', en in die [[Tweede Wêreldoorlog]] in [[Joego-Slawië]] en in die [[Midde-Ooste]] geveg. Helder taal en beskrywings van groteske wreedheid kenmerk Waugh se vooroorlogse romans. ''Decline and fall'' ([[1928]]) en ''Vile bodies'' ([[1930]]) beskryf sy ervarings in die twintigerjare en die holle, amorele bestaan van die "bright young things".
{{DEFAULTSORT:Waugh, Evelyn}}

Sy reise, veral in koloniale [[Afrika]], vind neerslag in die satiriese romans ''Black mischief'' ([[1932]]) en ''Scoop'' ([[1938]]). Waugh se bekendste werke is die oorlogstrilogie ''Men at arms'' ([[1952]]), ''Officers and gentlemen'' ([[1955]]) en ''Unconditional surrender'' ([[1961]]), wat later saamgevat is onder die titel ''Sword of honour'' ([[1966]]).

Sy ernstigste roman is ''Brideshead revisited'' ([[1945]]), waarin hy die tweespalt tussen godsdienstige gevoelens en wêreldse belewenisse saamvat. y het in 1930 lidmaat van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] geword en die spanning tussen die profane en die geestelike is 'n hooftema in sy werk. Hy is op [[10 April]] [[1966]] in Combe Florey in die graafskap [[Somerset]] oorlede.

== Bronnelys ==

* [[Wêreldspektrum]], 1982, ISBN 0908409702, volume 29, bl. 89
{{Normdata}}

{{DEFAULTSORT:Waugh, Evelyn}}
[[Kategorie:Engelse skrywers]]
[[Kategorie:Engelse skrywers]]
[[Kategorie:Engelse joernaliste]]
[[Kategorie:Engelse joernaliste]]
[[Kategorie:Geboortes in 1903]]
[[Kategorie:Sterftes in 1966]]

Huidige wysiging sedert 19:46, 8 Mei 2024

Evelyn Waugh

Engelse skrywer en joernalis

Gebore
28 Oktober 1903
in Londen, Engeland,
Verenigde Koninkryk

Oorlede
10 April 1966
Combe Florey, Somerset, Verenigde Koninkryk

Literêre genres

Romans, biografieë, kortverhale, reisverhale, outobiografiese werke, satires

Bekende werke

Decline and Fall (1928)
A Handful of Dust (1934)
Brideshead Revisited (1945)
Sword of Honour (1952-1961)

Arthur Evelyn St. John Waugh ([ˈɑrθər ˈiːvlɪn ˈsɪndʒən wɔː]; * 28 Oktober 1903, † 10 April 1966), algemeen bekend as Evelyn Waugh, was 'n Engelse roman-, biografie- en reisverhaalskrywer wat hom ook as joernalis en resensent bekwaam het. Evelyn Waugh is een van die bekendste 20e-eeuse skrywers van satiriese romans.

Baie van sy werke bevat skerp kommentaar op die waardes en gewoontes van die rykes. Soos die meeste goeie satiriese werke, het Waugh sʼn 'n moraliserende motief; in sy geval die Katolisisme, wat na 1930 ʼn steeds belangriker tema in sy werk geword het. Hy het aan Hertford College, Oxford, gestudeer en was een van die "bright young things", 'n groep ryk, ligsinnige jongmense, wat hy later ongenadiglik skerp in sy romans ontleed het.

Hy het in die dertigerjare wyd gereis, onder meer as korrespondent van The Daily Express, en in die Tweede Wêreldoorlog in Joego-Slawië en in die Midde-Ooste geveg. Helder taal en beskrywings van groteske wreedheid kenmerk Waugh se vooroorlogse romans. Decline and fall (1928) en Vile bodies (1930) beskryf sy ervarings in die twintigerjare en die holle, amorele bestaan van die "bright young things".

Sy reise, veral in koloniale Afrika, vind neerslag in die satiriese romans Black mischief (1932) en Scoop (1938). Waugh se bekendste werke is die oorlogstrilogie Men at arms (1952), Officers and gentlemen (1955) en Unconditional surrender (1961), wat later saamgevat is onder die titel Sword of honour (1966).

Sy ernstigste roman is Brideshead revisited (1945), waarin hy die tweespalt tussen godsdienstige gevoelens en wêreldse belewenisse saamvat. y het in 1930 lidmaat van die Rooms-Katolieke Kerk geword en die spanning tussen die profane en die geestelike is 'n hooftema in sy werk. Hy is op 10 April 1966 in Combe Florey in die graafskap Somerset oorlede.

Bronnelys[wysig | wysig bron]