Informix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Informix
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar IBM
Nuutste weergawe IBM Informix 12.10.xC4/ 17 Junie 2014; 9 jaar gelede (2014-06-17)
Programmeertaal C, C++, assembly
Bedryfstelsel kruisplatform
Kategorie RDBMS
Lisensie Proprietary EULA
Webblad 01.ibm.com/software/data/informix

Informix is 'n familie van relasionele databasisbestuurstelsel produkte wat deur IBM uitgegee word. Die sagteware word meestal gebruik ter ondersteuning van stelsels wat transaksie-prosessering doen, maar word ook vir data-analise ingespan.

IBM koop die Informix-tegnologie in 2001 oor van 'n maatskap genaamd "Informix Software".

Eksterne skakels