Wringsleutel
'n Wringsleutel is 'n gereedskapstuk wat gebruik word om 'n moer of bout teen 'n bepaalde wringkrag vas te draai, sodat 'n mens nie die bout of moer oor draad draai nie.
Gaan na inhoud