Dean Macpherson
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dean Macpherson | |
Lid van die parlement
| |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 2 Februarie 1985 (1985-02-02) (39 jaar oud) |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Dean Macpherson (gebore 2 Februarie 1985) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.