Haseenabanu Ismail
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Haseenabanu Ismail | |
Lid van die parlement
| |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 9 November 1969 (1969-11-09) (54 jaar oud) |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Haseenabanu Ismail (gebore 9 November 1969) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.