Mathew Cuthbert
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mathew Cuthbert | |
Lid van die parlement
| |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 21 September 1993 (1993-09-21) (30 jaar oud) |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Mathew John Cuthbert (gebore 21 September 1993) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.