Mandlenkosi Mabika
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mandlenkosi Mabika | |
Lid van die parlement
| |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 28 September 1971 (1971-09-28) (52 jaar oud) |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Mandlenkosi Mabika (28 September 1971) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy was voorheen (tot 10 April 2019) 'n lid van die National Freedom Party.